Saturday, October 24, 2009

Thursday, October 8, 2009

Dag 3 - Agulhas na De Hoop


So nou behoort ons redelik pap te wees, ons het 2 opsies , 1 gaan binneland toe en cruise so langs na de hoop, of ry grondpaaie na De Hoop reservaat, ongerepte strand, baie nice, akkomodasie lyk na 'n probleem
die is die beste.

Dag 2 - Hermanus na Agulhas/Struisbaai - 115km


Ons sal nog oor die dag dink, miskien te ver vir dag 2, dit maak ons ander dae baie korter, dit gee ons so 270km vir die laaste 4 dae,so gaan hy
Hermanus na Standford na Gansbaai, hier kap ons 'n mout of 2 by die bier brouery.
Ons kan dan gaan Shark cage dive, maar miskien nie so goeie idee met die bier agter die blad nie, en nog so 80km oor nie.
Dan Pearly beach to by Die Dam
(ons kan miskien kyk om daar te slaap maar dit kan bietjie verlate wees dink Vacancy met Luke Wilson).
Daar moet ons binneland toe skiet na Bredasdorp, en later regs na Struisbaai of Agulhas, dan bekoort ons redelik kis te wees.

Dag 1 - Durbanville na Hermanus 115km

Die trip is gebore



Hi boet

So hier begin dit, van Durbanville na Mosselbaai, seelangs

Ek sal die res begin aanmekaar sit